Hi Reinhard

Baie Dankie vir julle geduld en moeite met Xia.  Sy het haar bestuursders lisensie gister gekry met haar eerste probeer slag, danksy julle professionele

Opleiding.

Ek moet vir jou se, Elmien het haar ook baie bygestaan en n wonderlike leerder vir haar was, Xia was baie gemaklik met haar en ook baie beindruk met haar leer styl.

My seun was by julle bestuur skool en nou ook my dogter, ek sal julle defnitief aanbeveel.

Baie baie Dankie.

Lene Isaacs