Aan Reinhardt en Johan

Die span Olympic Driving

Beste diens ooit, beste opvolg advise, netheid en opvoeding- Johan so vriendelik, behulpsaam en kundig

Voertuie netjies en skoon, op tyd vir afsprake, in 4 2 uur lesse het Izabel haar lisensie

Ek wil nie eens begin met hoe ander skole ons hanteer het nie

Al wat ek kan se is you guys are hot luvs u so much

Nogmaals dankie vir uitstekende diens

Erika Hertzog