Search    

Ek wil net Baie Baie dankie se vir elkeen wat my gehelp het om my lesensie te kry. Van die wat afsprake gemaak het, my gevat en kom haal het en die by wie ek fisies lesse gehad het. Sonder julle kon ek dit nie doen nie! Definetely a recommendation worth!*