Reinhard

Kan jy asb vir Monique se ons se BAIE DANKIE vir gister. Chandre het haar lisensie gekry, en ons sou dit nie sonder julle uitstekende diens kon doen nie!!!!!! laugh

Groete

Tanya Fourie